Kreepy Krauly

'n Outomatiese swembadskoonmaker

Die Kreepy Krauly 'n outomatiese swembadskoonmaker wat vuilgoed van swembaddens verwyder. Dit werk met 'n stofsuieraksie en help om die swembad met die minimum moeite skoon en netjies te hou. Suid-Afrika se Ferdinand Chauvier (oorlede in 1985) word gekrediteer met die uitvinding van die Kreepy Krauly. Hy het die Kreepy Krauly in 1974 by sy huis in Springs ontwerp. Vandag word die konsep in meer as 90% van swembaddens gebruik.[1]

  1. "Our Success Story" (in Engels). Kreepy Krauly. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2010. Besoek op 16 Maart 2007.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search